We would like to send you notifications

Enable notifications to get the best news on sales and special offers

Bedding

Save big on our best deals

Select Store

Beddens vir Koshuise

Author imageThe Mattress Warehouse

Koshuis lewe is pret! Dis hier waar jy groot word, selfstandig raak en ware vriende ontmoet.

Daar is selde tyd vir slaap tussen deur die poetse en lawaai.

By The Mattress Warehouse verkoop ons verskillende matrasse vir enige soort koshuis. Goedkoop matrasse vir die arm student. Ferm matrasse vir die groeiende lear en hoerskool skolier. Baba matrasse vir die kleuters se middag slaapie.

Ons pryse is bilik, doen gerus navrae op ons webwerf, www.mynewbed.co.za

Kontak een van ons dinamiese verkoop persone vir spesiale pryse op groot hoeveelhede, 0861 007 000.

Ons doen aflewerings reg oor Suid Afrika soos Bloemfontein, Stellenbosch, Helderberg, Pretoria, Johannesburg, George, Port Elizabeth, Kwa Zulu Natal, Durban, Grahamstown and Thohoyandou.

Select a Category
Select a Category

Loading