logo

Your Cart

Add items to your cart and they will appear here

Updating

ShippingFree within 100km of city hubs!
Estimated Total:Incl. VAT (R 0.00)R 0.00
Promo Code
Compare Products
The below products have been selected to compare.

Loading

No items to compare

Slaapkamer Meubels

Author imageMinette

Is jy opsoek na die perfekte slaapkamer meubels? Hier by The Mattress Warehouse het ons ‘n groot verskeidenheid met billike pryse. Ons beddens is van die beste gehalte. Ons verskaf groot name soos Cloud 9, Rest Assured, Genessi, Edblo en ook ander bykomstighede vir die slaapkamer.

Kontak een van ons verkoops personeel vir meer inligting oor kussings, bed kopstukke in hout en leer material, bedkassies en produkte om jou matras te beskerm.

Ons verstaan dat elke persoon uniek is met verskillende behoeftes, daarom het ons die perfekte bed en matras net vir jou.

Besoek ons webwerf by mynewbed.co.za of skakel ons op 0861 007 000 vir meer inligting.

The Mattress Warehouse lewer af in sekere areas soos Nelspruit, Durban, Kaapstad, Pietersburg, Pretoria en Johannesburg.

Select a Category
Select a Category